Archive | Uncategorized

Rugby-entoesiaste help Huis Jabes

In Augustus 2014 het Huis Jabes ‘n spesiale rugby-aand gehou by D’Aria landgoed as een van ons belangrikste geldinsamelingsprojekte. By dié geleentheid is daar gesellig gekuier en natuurlik baie oor rugby gepraat. Oudspring-bok-spelers soos Jan “Boland” Coetzee, wat tussen 1974 en 1976 vir die Springbokke gespeel het, Rassie Erasmus, Rob Louw, André Vos en Kobus […]

Continue Reading 0